Zoekresultaten voor: *
Resultaat 181 - 200 (van 809)
Suidooster draak
AFRIKAANS - Storm! Storm! Reen ploeps teen die venster, wind pluk-pluk aan die deur. "Kom ons gaan jag Suidoosterdrake," sê Oupa. 'Pasop, drake. Hier kom ons!' Oupa en sy kleinkind gaan op 'n wilde en wonderlike avontuur af strand toe tydens 'n storm. Daar vind hulle draakvoetspore, draakjuwele en selfs 'n draakbaba, maar wat sal gebeur as hulle die rêrige Suidoosterdraak vind?
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Ben en die boelies
AFRIKAANS - Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Toenadering
literair grensverkeer tussen Afrikaans en Nederlands
Bijdragen over dwarsverbanden tussen literatuur in het Nederlandse en Afrikaans.
Non-fictie
Nederlands | Afrikaans | 353 pagina's | Acco, Leuven, Den Haag | 2012
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers My radarhart laat niks ontglip
Keuze uit het werk van de Zuid-Afrikaanse dichteres (1915-2007).
Non-fictie
Afrikaans | 79 pagina's | Van Oorschot, Amsterdam | 2013
Gedrukt boek
Anton Van Wilderode Tweegelui
gedichten
Paarsgewijze keuze uit het werk van de Zuid-Afrikaanse dichteres (1915- ) en de Vlaamse dichter (1918- ).
Non-fictie
Nederlands | Afrikaans | 47 pagina's | Lannoo, Tielt | 1997
Gedrukt boek
VADO-projekt HSJJW O nag, kom gou, bly weg!
Zuidafrikaanse poëzie
Non-fictie
Nederlands | Afrikaans | 105 pagina's | De Geus, Breda | 1989
Gedrukt boek
Jetzt kehr ich an den Rhein
eine Aufsatzsammlung zu Vondels 400stem Geburtstag
Duits | Nederlands | Afrikaans | 332 pagina's | Runge, Köln | 1987
Gedrukt boek
Louis Eksteen Beknopte verklarende woordeboek
Woordenboek van en in het Zuid-Afrikaans.
Non-fictie
Afrikaans | 644 pagina's | Pharos, Kaapstad | 2000
Gedrukt boek
Harry Potter En Die Towenaar Se Steen
AFRIKAANS - Harry Potter se lewe verander op die dag wat 'n posuil 'n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: 'n brief wat Harry nooi na 'n ongelooflike plek wat hy - en almal wat oor hom lees - nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!
Afrikaans | Human & Rousseau, * | 2024
Gedrukt boek
Die verlore pikkewyn
AFRIKAANS - Hierdie is nog 'n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek die drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op 'n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los...
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2024
Gedrukt boek
Die groot baba boek
AFRIKAANS - Alle babas is op hul eie manier vir hulle mammas onweerstaanbaar en oulik - of dit nou dierebabatjies of mensbabatjies is. Die vrolike verkenning van allerhande pasgebore diertjies kan 'n heerlike gesprek oor gesinsuitbreiding uitlok. Ook die perfekte geskenk vir iemand wat pas 'n boetie of sussie ryker geword het!
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2024
Gedrukt boek
Die dodelikste donuts in die heelal
AFRIKAANS - Wynand se ma is nou wel 'n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak 'n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor die wereld! Wat kan tog fout gaan?
Afrikaans | Human & Rousseau (Pty) Ltd, * | 2024
Gedrukt boek
Vuil Ferdie modder
AFRIKAANS - Vuil Ferdie: Modder! In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het «2019»n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Tippie se eerste boek van syfers
AFRIKAANS - «201C»Tippie se eerste boek oor syfers«201D» is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou «0149» pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Saam kan ons enige iets doen
AFRIKAANS - 'n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou. Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou. Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak. Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak! Vriende kan ses bene hê of dalk vier of twee! 'n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee! Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons...
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Over grenzen
een vergelijkende studie van Nederlandse, Vlaamse en Afrikaanse poëzie; 'n vergelykende studie van Nederlandse, Vlaamse en Afrikaanse poësie
Zestien bijdragen over het literair verkeer dat na de Tweede Wereldoorlog plaatsvond tussen Afrikaans- en Nederlandstalige dichters.
Non-fictie
Nederlands | Afrikaans | 423 pagina's | Acco, Leuven, Den Haag | 2009
Gedrukt boek
Charl-Pierre Naudé Sien jy die hemelliggame
Fictie
Afrikaans | Nederlands | 68 pagina's | Stichting CBK Zeeland, Middelburg | 2007
Gedrukt boek
Sheila Cussons De schitterende wond
Keuze uit het werk van de Zuid-Afrikaanse dichteres (1922-2004) met vertaling.
Non-fictie
Afrikaans | Nederlands | 47 pagina's | Uitgeverij 521, Amsterdam | 2006
Gedrukt boek
De helende kracht van literatuur
over Nederlands en Suid-Afrikaans oorlogsproza
Tien lezingen over de literaire verwerking van oorlogen in het Nederlands en Zuid-Afrikaans.
Non-fictie
Nederlands | Afrikaans | 223 pagina's | In de Knipscheer, Haarlem | 2002
Gedrukt boek
Wilma Stockenström Vir die bysiende leser
Keuze uit het werk van de Zuid-Afrikaanse dichteres (1933- ) met vertaling.
Non-fictie
Afrikaans | Nederlands | 157 pagina's | Atlas, Amsterdam [etc.] | 2000
Gedrukt boek