Zoekresultaten voor: *
Resultaat 641 - 660 (van 825)
E.C. Pienaar Digters uit Suid-Afrika
bloemlesing uit die poësie van die twede Afrikaanse-Taalbeweging
Afrikaans | 147 pagina's | J. H. de Bussy ; [etc.], Pretoria | 1922
Gedrukt boek
Afrikaanse prosabundel
'n bloemlesing uit die eerste en twede beweging
Afrikaans | 250 pagina's | De Bussy [etc.], Pretoria [etc.] | 1922
Gedrukt boek
Henry Hartzenberg Joubert Dageraad en Sonneskijn en andere gedigte
Afrikaans | 88 pagina's | De Bussy, Pretoria [etc.] | 1918
Gedrukt boek
Dichters uit Zuid-Afrika
bloemlezing voor Groot-Nederland
Afrikaans | 126 pagina's | de Bussy, Pretoria [etc.] | 1917
Gedrukt boek
Die Goorgomgaai
AFRIKAANS - ‘n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos." Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop ... Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2020
Gedrukt boek
Monsterpizza
AFRIKAANS - Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as 'n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet en baie vreemde dinge kan gebeur! Leeftijd 7+
Afrikaans | LAPA, * | 2019
Gedrukt boek
Willem Frederik Hermans Nooit meer slaap nie
klassieke roman
De studiereis van een jonge geoloog naar Noorwegen wordt wetenschappelijk gezien een fiasco, maar leidt wel tot meer zelfinzicht.
Afrikaans | 309 pagina's | Naledi, Tygervallei | 2018
Gedrukt boek
Kyk voel vat Plaasmaats
AFRIKAANS - Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
Afrikaans | Priddy Books, * | 2018
Gedrukt boek
Heinrich Matthee Kultuurvryheid en selfbestuur
keuses van klein groepe wêreldwyd
Afrikaans | 381 pagina's | Kraal Uitgewers, Pretoria | 2017
Gedrukt boek
J.S. Bergh Paul Kruger
toesprake en korrespondensie van 1881-1900
Afrikaans | 598 pagina's | Protea Boekhuis, Pretoria | 2017
Gedrukt boek
Caesar Hulstaert Van Zeeland na Suider-Afrika
Afrikaans | 136 pagina's | Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Matieland | 2017
Gedrukt boek
Paul Biegel Die groot Klein Kaptein
Afrikaans | 381 pagina's | Protea Boekhuis, Pretoria | 2016
Gedrukt boek
J.A. Heese Slagtersnek en sy mense
Afrikaans | 279 pagina's | Protea Boekhuis, Pretoria | 2016
Gedrukt boek
Nicol Stassen Die Dorslandtrek, 1874-1881
Afrikaans | 711 pagina's | Protea Boekhuis, Pretoria | 2015
Gedrukt boek
Lillie die heksie in die land van die dinosourusse
AFRIKAANS - Hierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar – o gedorie! – kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom? Lillie wil hom so gou moontlik terug huis toeneem, maar dan gebeur iets vreesliks: 'n Pterosourus gryp die knapie en vlieg met hom weg! Hoe nou gemaak? Sal Lillie haar boetie betyds uit die vlieende reus se kloue kan bevry? Leeftijd 6-9
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2015
Gedrukt boek
Ink en ander verhale
AFRIKAANS - Ontdek ’n wonderwereld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswereld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme. Leeftijd...
Afrikaans | LAPA, * | 2015
Gedrukt boek
Leopold Scholtz Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989
Historisch overzicht van de rol van de Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) in de Grensoorlog in Zuidwest-Afrika (Namibië) en Angola.
Afrikaans | 530 pagina's | Tafelberg, Kaapstad | 2013
Gedrukt boek
H.F. Heese Groep sonder grense
die rol en status van die gemengde bevolking aan die Kaap, 1652-1795
Afrikaans | 160 pagina's | Protea Boekhuis, Pretoria | 2013
Gedrukt boek
Sylvia Vanden Heede Wolf, Hond en Kat
Hond is kalm en lief. Wolf is stoer en slecht. Hij is bang voor Kat. Nu is Wolf ziek. Kat pest hem. Hond helpt Wolf, maar hoe? AVI-M3. Vanaf ca. 6 jaar.
Afrikaans | 126 pagina's | Lannoo, Tielt | 2012
Gedrukt boek