Zoekresultaten voor: *
Resultaat 1 - 3 (van 3)
Elisabeth Eybers Onderdak
gedigte, november 1962-junie 1967
"Ontheemde Haar man het haar nie sonder rede ontslaan, haar vader het gewag en later doodgegaan, haar kinders volg elkeen sy eie baan, daar is geen tuiste om na terug te gaan. `Vermoedelik vatbaar vir bereddering. Gediplomeerde indelers noteer `die nuweling spartel nog en gaan probeer. Maar sy t haar eie baaierd saamgebring."
Fictie
Afrikaans | 56 pagina's (ePub2, 1,9 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Kruis of munt
"Kans Die lot spin wasig op sy rand, denkbeeldig boos of goedgesind, totdat hy wankel na dié kant verkore deur die spelershand wat haarfyn mik op kruis of munt."
Fictie
Afrikaans | 33 pagina's (ePub2, 1 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Einder
"Einder Eindelik verby die drentelgrens van hul twee eensaamhede haal hy haar, sy hom, weer in en wens verwonderd om nooit af te dwaal: hul dae n herhalende begin n wisseling van vergesigte waar versperring nie bespeur word, alles glim, verrassend skoongewas en klaar. Tog, in n aanval van omsigtigheid ons leer algaande ons perke ken, sê hy herinner hul mekaar aan eindigheid. En sien die einder weer vergly."
Fictie
Afrikaans | 60 pagina's (ePub2, 1,2 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book